Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het sy manskappe in drie groepe verdeel en in die veld gaan wegkruip. Toe hulle die mense uit die stad sien kom, het hulle uit hulle skuilplekke opgespring en die mense aangeval.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:43 in konteks