Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abimelek is terug na Aruma. Sebul het vir Gaäl en sy mense uit Sigem verdryf. Hulle kon nie langer daar woon nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:41 in konteks