Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaäl het die mense gesien. Hy het vir Sebul gesê: “Kyk, daar is mense wat besig is om van bo van die heuwels af te kom.” Sebul sê toe vir hom: “Dis die skaduwees van die heuwels wat vir jou soos mense lyk.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:36 in konteks