As die son môre-oggend opkom, moet jy die stad bestorm. Wanneer hy en die mense by hom met jou kom veg, kan jy met Gaäl maak wat jy wil.”