Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon het boodskappers uitgestuur na die heuwels van Efraim toe om te sê: “Kom af en val Midian aan. Sny hulle af by die driwwe van die Jordaan en by Bet-Bara.” Hy het al die manskappe van Efraim opgeroep. Hulle het die driwwe by die Jordaan en Bet-Bara beset.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:24 in konteks