Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het Barak, die seun van Abinoam uit Kedes in Naftali laat roep en vir hom gesê: “Die Here, die God van Israel, het ’n opdrag vir jou: ‘Trek met 10 000 man uit Naftali en Sebulon saam op na Taborberg toe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:6 in konteks