Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sisera was moeg en het aan die slaap geraak. Geber se vrou Jael het toe een van die tentpenne gevat en met ’n hamer in haar hand stilletjies na Sisera gesluip. Sy het die tentpen dwarsdeur sy slaap gedryf tot in die grond sodat hy gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:21 in konteks