Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat die Israeliete gedoen het, was verkeerd vir die Here. Hulle het die Here hulle God uit hulle gedagtes geskuif en eerder die beelde van die Baäls en die gewyde pale van Asjera aanbid.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:7 in konteks