Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:30-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Moab is daardie dag aan Israel onderwerp. Daar was 80 jaar lank vrede in die land.

31. Ná Ehud het Samgar, die seun van Anat, gekom. Hy het 600 Filistyne met ’n drywerstok doodgeslaan en Israel bevry.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3