Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ehud het nadergestaan aan die koning waar hy in sy private koel bovertrek gesit het. Ehud het vir hom gesê: “Ek het vir u ’n boodskap van God.” Die koning het van sy troon af opgestaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:20 in konteks