Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees van die Here was in hom. Hy het Israel begin lei. Otniël het oorlog teen die Aramese koning Kusan-Risatajim gaan maak. Die Here het Otniël die oorhand laat kry en hy het Kusan-Risatajim verslaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:10 in konteks