Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het hierdie nasies langer daar laat bly. Die Here wou die Israeliete wat nie aan die oorloë teen die Kanaäniete deelgeneem het nie, hiermee toets.

2. Hy wou die geslag Israeliete wat nog geen ervaring van oorlog gehad het nie, leer hoe om oorlog te maak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3