Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle vra toe weer: “Is daar enige van die stamme van Israel wat nie opgedaag het by die byeenkoms vir die Here in Mispa nie?” Hulle vind toe uit dat daar niemand uit Jabes-Gilead na die byeenkoms toe gekom het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:8 in konteks