Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete vra toe vir mekaar: “Watter een van die stamme was nie daar toe ons in Mispa by die Here bymekaargekom het nie?” Hulle het destyds ’n plegtige eed afgelê dat die stam wat nie na die Here in Mispa kom nie, uitgeroei sal word.

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:5 in konteks