Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was ’n sein vir die Israeliete om om te draai en terug te veg. Die Benjaminiete het teen daardie tyd al sowat 30 mans van Israel doodgemaak. Die Benjaminiete het gedink dat hulle weer soos die vorige kere die Israeliete sal verslaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:39 in konteks