Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Benjaminiete het geskreeu: “Ons gaan hulle weer verslaan soos die vorige kere.” Die Israeliete het egter met mekaar afgespreek om terug te val en hulle van die stad weg te lok na die grootpad toe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:32 in konteks