Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oorhandig daardie skurke van Gibea aan ons sodat ons hulle kan teregstel en so die kwaad in Israel kan uitroei.” Die mense van Benjamin was nie bereid om na hulle volksgenote te luister nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:13 in konteks