Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die man en sy byvrou en sy helper daardie middag gereed was om te vertrek, het die meisie se pa vir hom gesê: “Die skaduwees het al lank geword. Slaap eers vannag hier en dan kan jy môre vroeg opstaan vir die reis huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:9 in konteks