Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mans wou nie na hom luister nie. Die Leviet gryp toe sy byvrou en stoot haar uit op straat. Hulle het haar dwarsdeur die nag verkrag tot die volgende oggend toe. Eers toe dit begin lig word, het hulle haar gelos.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:25 in konteks