Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe dit al gesellig begin gaan het, het ’n klomp skurke van die stad die huis omsingel. Hulle het teen die deur gehamer en vir die ou man aan wie die huis behoort het, geskreeu: “Bring uit daardie man wat in jou huis ingekom het. Ons wil seks met hom hê.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:22 in konteks