Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviet antwoord die ou man: “Ons is op pad van Betlehem in Juda na ’n afgeleë deel in die heuwels van Efraim. Ek kom van daar af, maar ek het na die huis van die Here in Betlehem in Juda gegaan. Maar hier is niemand wat ons na hulle huis genooi het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:18 in konteks