Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:19-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Toe het God water uit ’n holte by Legi laat borrel. Simson het gedrink en sy krag het teruggekom. Hy het die fontein in Legi “Roepersfontein” genoem. Dit is vandag nog sy naam.

20. In die twintig jaar wat die Filistyne oor hulle geheers het, was Simson die leier van Israel.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15