Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy in Legi aankom, het die Filistyne gejuig en op hom afgestorm. Die Gees van die Here het Simson sterk gemaak. Hy het die toue om sy arms gebreek asof dit garingdraadjies was wat wegbrand. Die toue waarmee hy geboei was, het van sy hande afgeval.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:14 in konteks