Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit Juda is toe 3 000 man af na die skeur by Etam. Hulle vra vir Simson: “Onthou jy dan nie dat die Filistyne oor ons heers nie? Wat het jy ons nou aangedoen?” Hy het hulle geantwoord: “Ek doen maar net met die Filistyne wat hulle aan my gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:11 in konteks