Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy ouers vra toe vir hom: “Is daar nie iemand tussen die mense van jou stam of onder jou volksgenote met wie jy kan trou nie? Moet jy nou onder die heidense Filistyne ’n vrou vat?” Simson het vir sy pa gesê: “Kry haar vir my. Ek wil haar hê.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:3 in konteks