Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke keer as hy by haar kom, het sy begin neul. So het dit die res van die tyd van die fees gegaan. Op die sewende dag het hy vir haar die oplossing gegee, want sy wou hom nie met rus laat nie. Sy het toe die oplossing vir haar mense gegee.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:17 in konteks