Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manoag het toe tot die Here gebid: “Here, laat asseblief tog die man van God wat U na ons gestuur het, weer na ons toe kom. Laat hy vir ons meer kom sê oor wat ons moet doen met die kind wat gebore gaan word.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 13

Kyk Rigters 13:8 in konteks