Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Efraimiete het bymekaargekom om oorlog te maak. Hulle het deur die Jordaan na Safon getrek. Daar het hulle vir Jefta gevra: “Hoekom het jy teen die Ammoniete gaan veg sonder om ons saam met jou te neem? Ons sal jou saam met jou huis afbrand.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:1 in konteks