Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 94:22-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Maar die Here is my toevlug;my God is ’n rots waar ek kan skuil.

23. Hy sal hulle sondes vergeld,hulle vernietig oor hulle boosheid.Die Here ons God sal hulle uitwis.

Lees volledige hoofstuk Psalms 94