Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 92:12-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Ek sal die einde van my vyande sien.Ek sal hoor sonder om te vreeswanneer boosdoeners teen my opstaan.

13. Maar regverdiges sal blomsoos ’n palmboom,en welig groeisoos ’n seder van die Libanon.

14. Geplant in die Here se huis,groei hulle weelderigin die voorhowe van ons God.

15. Al is hulle oud, sal hulle steeds vrugte dra;hulle is vars en lewenskragtig.

16. Hulle sal sê: “Die Here is regverdig.Hy is my rots.By Hom is daar geen onreg nie.”

Lees volledige hoofstuk Psalms 92