Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 89:51-53 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

51. Dink tog, Here,aan die vernedering van u dienaars,hoe ek in my hartdie beledigingsvan baie volke dra.

52. Hulle wat spot, is u vyande, Here,hulle bespot elke tree van u gesalfde.

53. Lof aan die Here vir altyd!Amen, ja, amen!

Lees volledige hoofstuk Psalms 89