Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 89:2-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ek wil altyd singvan die goedheid van die Here.Ek wil, geslag na geslag,sy getrouheid bekendmaak.

3. Ek het gesê: “U troue liefde sal vir altyd duur.U getrouheidis so standvastig soos die hemel.”

Lees volledige hoofstuk Psalms 89