Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 86:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Luister tog na my gebed, Here!Antwoord my,want ek is arm en ellendig.

2. Beskerm my, want ek is getrou aan U.Red my, want ek is u dienaar.U is my God op wie ek vertrou.

3. Wees my genadig, Here,want die hele dag roep ek tot U.

Lees volledige hoofstuk Psalms 86