Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 85:9-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Ek sal luister na wat God die Here sê.Hy belowe vrede aan sy volken aan hulle wat getrou is.Laat hulle nie weer terugkeerna hulle dwase weë nie.

10. Redding is beslis voor die deurvir hulle wat Hom dien.Dan sal sy magtige teenwoordigheidin ons land bly woon.

11. Liefde en trou sal mekaar ontmoet.Regverdigheid en vredesal mekaar omhels!

12. Waarheid sal uit die aarde ontspring, en geregtigheid uit die hemel.

13. Die Here sal beslis voorspoed gee,en ons land sal oeste oplewer.

14. Regverdigheid sal Hom vooruit gaanen vir sy koms die weg berei.

Lees volledige hoofstuk Psalms 85