Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 85:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Here, U was goed vir u land.U het die lot van Jakob verander.

3. U het die skuld van u volk vergewe.U het al hulle sondeskwytgeskeld. Sela

4. U het u woede bedwing.U het u gloeiende toorn laat afkoel.

Lees volledige hoofstuk Psalms 85