Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 85:11-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Liefde en trou sal mekaar ontmoet.Regverdigheid en vredesal mekaar omhels!

12. Waarheid sal uit die aarde ontspring, en geregtigheid uit die hemel.

13. Die Here sal beslis voorspoed gee,en ons land sal oeste oplewer.

14. Regverdigheid sal Hom vooruit gaanen vir sy koms die weg berei.

Lees volledige hoofstuk Psalms 85