Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 83:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. My God, maak hulle soos ’n tolbos,soos kaf voor die wind.

15. Soos vuur ’n woud verteer,soos ’n vlam berge aan die brand steek,

16. agtervolg hulle só met u orkaan,verskrik hulle met u stormwind.

Lees volledige hoofstuk Psalms 83