Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 82:4-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Bevry die armes en die behoeftiges;verlos hulle uit die greepvan goddelose mense.

5. Maar hulle weet nie en verstaan nie.Hulle lewe in duisterterwyl die fondamente van die aarde skud.

6. Ek het wel gesê: ‘Julle is gode,seuns van die Allerhoogste.’

7. Maar nee! Julle sal sterf soos ’n mens,soos enige maghebbersal julle val.”

8. Kom, o God, en oordeel die aarde,want al die nasies behoort aan U.

Lees volledige hoofstuk Psalms 82