Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 81:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Jubel tot eer van God, ons sterkte!Jubel tot eer van die God van Jakob!

3. Sing! Slaan die tamboeryn!Laat hoor die klank van lier en harp!

4. Blaas die ramshoring op nuwemaanen wanneer dit volmaan is,op die dag van ons fees!

5. Want dit is die instelling vir Israel,die voorskrif van die God van Jakob.

Lees volledige hoofstuk Psalms 81