Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 81:15-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Dan sal Ek gouhulle vyande onderwerp,hulle aanvallers eiehandig verslaan!”

16. Mag hulle wat die Here haat,voor Hom kruip.Mag hulle onderwerpingvir altyd geld.

17. Maar Hy sal julle versadigmet die beste koring.Ek sal julle versadigmet heuning uit ’n rots.

Lees volledige hoofstuk Psalms 81