Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 78:70-72 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

70. Hy het sy dienskneg Dawid gekies,hom van die skaapkrale af gaan haal.

71. Van agter die lammerooiehet Hy hom weggevatom sy volk Jakob te versorg,sy eie volk, Israel.

72. Hy het hulle met ’n opregte hart versorgen hulle met bekwame hande gelei.

Lees volledige hoofstuk Psalms 78