9. In sy hand hou die Heredie beker,gevul met bruisende wyn en kruie.Hy skink daaruit.Die goddeloses van die aardesal selfs die afsaksels moet drink.
10. Maar ek sal altyd getuig en singtot eer van die God van Jakob.
11. “Al die kragvan die goddelosesal Ek afbreek;maar die krag van die regverdigesal vermeerder.”