Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 75:3-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. “Op die tyd wat Ek bepaal het,sal Ek met regverdigheid oordeel.

4. Die aarde en sy inwoners bewe,tog vestig Ek hom stewig. Sela

5. “Die hoogmoediges het Ek gewaarsku:‘Hou op met julle grootpratery!’en vir die goddeloses:‘Moenie julleself verhef nie!

6. Moenie jou teen die hemel verhef,of aanmatigend praat nie.’”

7. Want uit die ooste of weste,of selfs uit die woestyn,kom daar geen verheffing nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 75