Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 75:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ons dank U, o God!Ons dank U, want u Naam is by ons.U magtige dade maak dit bekend.

3. “Op die tyd wat Ek bepaal het,sal Ek met regverdigheid oordeel.

4. Die aarde en sy inwoners bewe,tog vestig Ek hom stewig. Sela

Lees volledige hoofstuk Psalms 75