Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 74:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Waarom, o God, verstoot U ons so lank?Waarom is U so kwaadvir hulle wat aan U behoort?

2. Dink tog aan u gemeentewat U lank gelede gekies het,die volk gekoop as u eie erfenis,Sionsberg, waar U gewoon het.

3. Kom loop tog gou tussen die puinvan lank gelede,die puin van u heiligdomwat die vyand verwoes het.

4. Daar het die oorwinningskretevan u vyand weerklink,hulle vyand het gevegsbaniereopgerig.

Lees volledige hoofstuk Psalms 74