Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 73:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. My liggaam en my hartkan kwyn,maar God is my blywende kragen my erfdeel vir altyd.

27. Dié wat ver van U is, sal omkom;dié wat ontrou is aan U, vernietig U.

28. Maar wat my betref,dit is vir my goed om naby God te wees!Ek het geskuil by die oppermagtige Here,en sal bly vertel van al u wonders.

Lees volledige hoofstuk Psalms 73