Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 73:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. In ’n oogwink is hulle vernietig,verslind deur verskrikking.

20. Soos ’n droom wat ophouwanneer ’n mens wakker word,so verdwyn hulle beeldwanneer U ontwaak, o Here.

21. Ek was verbitterd in my harten verskeurd in my binneste.

22. Ek was dwaas en onnosel;ek was dom soos ’n dier voor U.

Lees volledige hoofstuk Psalms 73