Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 73:18-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. U plaas hulle op gladde plekkeen laat hulle verval tot ’n puinhoop.

19. In ’n oogwink is hulle vernietig,verslind deur verskrikking.

20. Soos ’n droom wat ophouwanneer ’n mens wakker word,so verdwyn hulle beeldwanneer U ontwaak, o Here.

21. Ek was verbitterd in my harten verskeurd in my binneste.

Lees volledige hoofstuk Psalms 73