Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 7:14-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Hy het dodelike wapens voorbereien sy vurige pyle is gereed.

15. Hy wat swanger is van sonde,wat verwagtend is van onheil,gee geboorte aan leuens.

16. Hy grawe ’n gat om ander te vang,maar val dan self daarin.

17. Sy boosheid tref homself,sy geweld kom neer op sy eie kop.

Lees volledige hoofstuk Psalms 7