Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 64:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Hulle eie woorde laat hulle struikel.Elkeen wat dit sien, skud die kop.

10. Dan sal almal, vervul met ontsag,getuig oor die dade van Goden iets van sy werke verstaan.

11. Die regverdiges sal bly weesin die Here,en skuiling soek by Hom.Al die opregtes van hart sal Hom prys.

Lees volledige hoofstuk Psalms 64